
Riana Nel - Jy Was Daar
Песня "Jy Was Daar" - исполнителя Riana Nel - скачать в mp3 или слушать бесплатно.
Длительность: 3:16
Прослушано: 15
Жанр:Африканская
Клип к песне Jy Was Daar
Текст песни
jy weet dis ek wanneer dit saak maak wat jy aan my
raak jy weet jou arms laat my luister waar jy langs my staar ek hoop jy weet jy
is my einde en jy sal
altyd wees een gees een vlees tot die dag van my
dood jy was daar toe die son uit kom en ek my hart aan jou belowe jy was daar
toe ons mekaar n
duisend jaar belowe en ek weet saam met jou alleen is wat ons het net genade jy
was daar toe
ons mekaar n duisend jaar belowe jy was daar jys waar my hart behoort
jy se dis hoe ons dit kan heelmaak as ons net aan hou praat en as die praat nie
meer genoeg is net
onthou wat wag jy se ek weet ek is jou einde en ek sal altyd wees een gees een
vlees tot die dag van
jou dood jy was daar toe die son uitkom en ek my hart aan jou belowe jy was
daar toe ons mekaar n
duisend jaar belowe en ek wet saam met jou alleen is wat ons het net genade jy
was daar toe ons
mekaar n duisend jaar belowe jy was daar jys waar my hart weer asem haal vir
die eerste maal in jare
net aan jou bly ek trou jy was daar toe die son
ytkom en ek my hart aan jou belowe jy was daar toe ons mekaar n duisend jaar
belowe en ek weet
saam met jou alleen is wat ons het net genade jy
was daar toe ons mekaar n duisend jaar belowe jy was daar jys waar my hart
behoort
jy was daar jys waar my hart behoort
Треки исполнителя
Riana Nel,Kurt Darren,Juanita Du Plessis